Aanwysings & Padkaart Print

Aanwysings vanaf die N1 :

Neem die Eeufees-afrit by die Ultra City (Dit is die R700)
Draai in die rigting van die stad
Ry verby die North Ridge Mall, geleë aan die regterkant (ongeveer 3 km vanaf die afrit)
Draai regs by die derde straat na die Mall, dit is Fairwaystraat
Draai links in Dersleystraat
Ry tot by Dersleystraat 22
De Witt’e Gastehuis aan die linkerkant.

S 29° 04’ 54.85”

E 26° 13’ 57.33”


PDF weergawe van die padkaart